8 heerlike eetgoed wat as geskenke gegee kan word

akkreditasie
Foto: Jacques Stander
Foto: Jacques Stander

’n Skeut gemmer verhef dié dadelbolletjies bo die ge­wone. Dis heerlik saam met tee of ná ete. ’n Mooi boksie, uitgevoer met ’n servet met ’n strik omgebind, of selfs ’n glaspot, is die ideale verpakking. Ek het springmielieboksies gebruik.

Berei die bêremengsel vooraf en plaas in ’n bruinpapiersak met aanwysings daarby vir hoe om die brood te bak. Giet olyfolie in ’n glasbotteltjie (ek het sommer ’n appelsapbottel gebruik) en maak ’n saadkonfetti met grondbone. 

Skep in ’n herwinde kartonhouertjie. Verpak alles in ’n houtkrat of plat mandjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees