1. BEETSOP

’n Mens kan nie genoeg van dié geurige sop kry nie.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

2. TAMATIE-GAZPACHO

Dis ’n bonkige sop dié wat ideaal is vir ’n ligte middagete.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

3. ROMERIGE KERRIEBLOMKOOLSOP

Die sop het ’n ligte kerriesmaak en die gemmer en appel saam met die jogurt is ’n heerlike kombinasie.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

4. KOUE PERSIESE JOGURTSOP

Kruie, bosbessies, okkerneute en komkommerstukkies word by jogurt ingemeng wat met rooswater gegeur is. Dis hemels!

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

5. KOMKOMMERSOP

Dié sop is heerlik verfrissend.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

6. KOUE SPANSPEKSOP

Dié spanspeksop is heerlik met gekapte gerookte beesvleis bo-oor gesprinkel. Die swartpeper bring die geure van die spanspek lekker na vore.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

7. DRUIWE-EN-AMANDEL GAZPACHO

Dié sop is lieflik vars. Dit word ook ’n wit gazpacho genoem.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

8. FLUWEELGROENTESOP

Groen het nog nooit so lekker gesmaak nie.

Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan