Om die padkos uit te haal is altyd ’n lekker manier om die pad so 'n klein bietjie gouer verby te laat flits, en om ’n ruskansie soveel meer gesellig te maak.

Hier is agt heerlike padkosresepte:

1. Chinese frikkadelsnoephappies

2. Dadeldriehoekies

3. Energieballetjies

4. Granolastafies

5. Klapperhopies

6. Samoesas

7. Spek-en-botterskorsiemuffins

8. Tamatiehoender-Empanadas met basilie-olie

Wen tot R5 000 met Caltex

Het jy al vir ons Caltex-kompetisie ingeskryf? Dit kan die maklikste manier wees om geld vir die vakansie in die hande te kry! Staan ’n kans om elke week vir die volgende drie weke R5 000 te wen – of wen die groot prys van R10 000 in die laaste week van die kompetisie! Maak eenvoudig net seker jy gooi brandstof ter waarde van R300 of meer by Caltex in, hou jou strokie en skryf hier in. Die kompetisie is van 19 Maart tot 16 April 2018.