Ons pas tradisionele Paasresepte aan om beter te werk met ’n beperkte begroting.
Dis nie nodig om al die Paaslekkertes mis te loop bloot omdat dit aan die duur kant is wees nie.
Hier is ’n Paasspyskaart vir ’n billike smulfees.
Lensieslaai
Frikkadelle met jogurtsous en fyn patats
Mosbolletjies met gerooktesnoekbotter
Pampoenkoekies
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET