book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

8 weergalose groenteresepte – met skil en al

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Ons voeg die fyn skil van die botterskorsie by die kors van die kaaskoek – botter­skorsieskil is nie so hard soos pampoen­skil nie en gee hierdie kors ’n heerlike neuterige geur.

Die fynpatat en ekstra patatblokkies gee lekker lyf aan hierdie kerrie. Dis ’n heerlike manier om ’n gesonde maaltyd te berei.

Ons rond die gnocchi af met gespeseryde bros aartappelskille, wat ’n geurige en sakpas alternatief is vir gerasperde Italiaanse kaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees