• Giet kookwater oor die blomkool en broccoli, sprinkel die sout oor en laat staan 15-20 min. Dreineer goed, spoel af en pak in ’n gesteriliseerde fles.
  • Voeg die suurlemoen­skil, lourierblare en vinkelsade by die bestand- dele vir die basiese piekelsous. Berei die sous soos hier bo beskryf en giet die kokende warm sous oor die blomkoolmengsel. Verseël dadelik.