Berei die gort volgens die aanwysings op die verpakking. Dreineer en spoel af.

Kekerertjies

Verhit die olie in ’n pan en braai die knoffel en rissies tot geurig. Voeg die speserye by en roerbraai 1 min. Roer die kekerertjies by en roerbraai 10 min. Geur die mengsel met die suurlemoensap, sout en vars gemaalde peper.

Groente

Verdeel die gort en kekerertjies tussen 4 bakkies. Drup die olyfolie oor. Pak die wortelstokkies en avokadoskyfies bo-op. Geur met die sap en sout en sit voor.

RESEPTE EN STILERING: ESTHER MALAN; FOTO’S: DAVID BRIERS; KOSASSISTENT: LUCINDA HOUTZAMER