Verhit die oondrooster tot 230 °C.

  • Sny al die groente in growwe blokkies of hou dit heel.
  • Ryg aan die sosatie­stokkies.
  • Smeer met die olyfolie en sprinkel die sout en peper oor. Of geur dit met 'n heerlike sousie van jou keuse.
  • Bak 10-15 min. onder die oondrooster. Hou dit mooi dop en draai ná 5 min. om.
  • Resep deur Martjie Malan
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.