Hier is ons 10 gunstelingresepte vir die interessantste braaibroodjies wat jy saam met jou tjoppies kan voorsit en geniet:

1. Broodfondue
Braaibroodjies

2. Maklike bruismeel-roosterkoek
Braaibroodjies

3. Braaibolletjies met roomsous en kaas
Braaibroodjies

4. Braaibroodrol
Braaibroodjies

5. Meng-en-pas-braaibroodjies
Braaibroodjies

6. Roosterkoek
Braaibroodjies

7. Gestoomde mieliebrood
Braaibroodjies

8. Driekaas-braaibroodjies
Braaibroodjies

9. Bier-braaibroodjies
Braaibroodjies

10. Kaassmeer-braaibrode

Braaibroodjies
Wen die Grootste Braai van die Jaar!
Neem deel aan ’n reusekompetisie: Jy kan 2019 se braai der braaie vir jou en 20 gaste losslaan – ’n kuier ter waarde van R50 000! Plus, jy het ’n kans om elke week R2 000 kontant te wen. Kry al die besonderhede om die braai van jou lewe wen – en skryf sommer nou in!