Hier is ons vier heel lekkerste braaipasteiresepte wat jy saam met jou vleis op die kole kan gaarmaak:

1. Braaipastei
Braaipastei

2. Spinasie-en-kaas-braaipastei
Braaipastei

3. Braaipaai
Braaipastei

4. Hoenderpastei op die kole
Braaipastei

Wen die Grootste Braai van die Jaar!
Neem deel aan ’n reusekompetisie: Jy kan 2019 se braai der braaie vir jou en 20 gaste losslaan – ’n kuier ter waarde van R50 000! Plus, jy het ’n kans om elke week R2 000 kontant te wen. Kry al die besonderhede om die braai van jou lewe wen – en skryf sommer nou in!