Soetgoed oor die braai het beslis gewild begin word, hier is vyf heerlike idees vir wanneer jy iets soet op die kole wil gooi.
1. Plaatkoekies by die braai
Die heerlike nagereg kan of op die kole of die stoof gemaak word.
2. S'mores met 'n kinkel
S'mores is beslis 'n kampvuurgunsteling!
3. Appeltertblikkies
Hierdie heerlike resep is een wat almal moet probeer.
4. Sjokoladepizza met vanieljeroomys en warm sjokoladesous
Probeer hierdie heerlike soet pizza en maak dit in 'n pizza-oond!
5. Broodpoeding
Die nagereg is smullekker en word oor matige kole gaargemaak.
Wen die Grootste Braai van die Jaar!
Neem deel aan ’n reusekompetisie: Jy kan 2019 se braai der braaie vir jou en 20 gaste losslaan – ’n kuier ter waarde van R50 000! Plus, jy het ’n kans om elke week R2 000 kontant te wen. Kry al die besonderhede om die braai van jou lewe wen – en skryf sommer nou in!
- Kom neem deel aan die gesprek. Volg Huisgenoot op Instagram, Twitter, Facebook en WhatsApp en teken in op ons nuusbriewe.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET