• Meng die jogurt, pesto en komyn.
  • Sny die hoender in groot blokkies en plaas in 'n niemetaalbak. Giet die jogurtmarinade oor en laat oornag staan. 
  • Ryg die hoenderstukkies om die beurt met die uiewiggies aan 6 houtstokkies.
  • Braai 25-30 min. oor warm kole of in 'n goed verhitte gietysterpan terwyl jy gereeld draai. Andersins kan jy dit op 'n bakplaat plaas en 30 min. by 180 °C oondbraai in 'n voorverhitte oond.
Kom neem deel aan die gesprek
 Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.