Week 4-6 kebabstokkies minstens 30 min. in kookwater. 

  • Halveer die dye en pak in 'n niemetaalbak.
  • Marinade: Meng al die bestanddele en meng deur die hoender. Laat 2-3 uur of oornag in die yskas marineer.
  • Braai: Maak 'n braaivuur met genoeg kole vir braai. Plaas 'n staander in die kole. Haal die stokkies uit die water en ryg 3 stukke hoendervleis aan elkeen. Pak die kebabs op 'n toeknyprooster en braai 15-20 min. oor matige kole of tot gaar.
  • Sous: Plaas al die bestanddele in 'n klein kastrol en verhit. Roer aanhoudend tot die suiker gesmelt is. Verwyder van die hitte.
  • Vir voorsit: Meng die komkommer en stingel-uie liggies en stapel op 'n bord. Pak die kebabs ook op die bord en sprinkel die grondboontjies oor. Sit voor saam met die sous vir doop.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.