• Geur die hoender met die sout en peper of hoenderspeserye en plaas dit in ’n mikrogolfvaste bak.
  • Meng die res van die bestanddele en giet dit oor die hoender.
  • Mikrogolf 15 min.
  • Haal die hoender uit die mikrogolfoond en sorg dat jou kole vuurwarm is voor jy die hoenderstukke ’n paar minute braai tot goudbruin.
  • Plaas die hoender terug in die sous.

Vir voorsit

  • Sit voor saam met die gestoomde rys of koeskoes.