Hou 'n toeknyprooster byderhand.

  • Plaas die hoender en uieringe in 'n niemetaalbak.
  • Marinade: Meng al die bestanddele goed en smeer oor die hoender. Bedek en laat 2-3 uur of oornag in die yskas marineer.
  • Braai: Maak 'n vuur met genoeg kole vir braai. Plaas ’n staander in die kole. Haal die hoender uit die marinade en pak op die rooster. Braai 20-25 min. hoog oor die kole of tot gaar.
  • Afronding: Geur die hoender met die sout na smaak en sprinkel die koljander oor. 
Wenk
Jy kan ontvelde hoenderborsfilette pleks van boudjies gebruik as jy ’n gesonder weergawe verkies. Braai die hoender dan net 10-15 min. of tot gaar.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.