1. Harissa-lamsbredie met mentblatjang en koeskoes

Gee dié bredie ekstra geur deur dit met ’n droë grondboon-en-mentblatjang voor te sit. 

resep,bredie
Harissa-lamsbredie met mentblatjang en koeskoes. Foto: Misha Jordaan

2. Kerriewildsvleis-en-patatbredie

Wildsvleis is volop in Afrika. Omdat dit laag in vet is, is dit boonop baie gesond. Dis ideaal vir potjiekos, bredies en stowegeregte.

resep,kerrie,wildsvleis,patat,bredie
Kerriewildsvleis-en-patatbredie. Foto: Misha Jordaan

3. Hoender-en-rissiestowe

Hierdie gestoofde gereg verg baie min moeite en hoef nie ure lank te prut nie.

resep,hoender,rissie,stowe
Hoender-en-rissiestowe. Foto: Misha Jordaan

4. Lensie-en-grondboonstowe uit Wes-Afrika

In lande soos Nigerië word daar grootskaals met grondbone geboer; dit is dus ’n stapelbestanddeel in talle tradisionele geregte. Met Wes-Afrika as inspirasie, verryk ons dié groentestowe met grondboontjiebotter.

resep,lensie,bredie
Lensie-en-grondboonstowe uit Wes-Afrika. Foto: Misha Jordaan

5. Berbere-beesvleisgereg met krulkoolsmoor

Berbere is ’n speserymengsel uit Ethiopië. Hier is ons eie weergawe van ’n berbere-beesvleisgereg. 

resep,beesvleis,bredie
Berbere-beesvleisgereg met krulkoolsmoor. Foto: Misha Jordaan

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.