GEMARINEERDE GRIEKSE TJOPS MET OLYF-EN-MENT-AARTAPPELSLAAI

Kruie verleen hope geur aan marinades. Gebruik dit so vir ­lip­leklekker lams­tjops.

Foto: Jacques Stander

KRUIESOUT

Moenie dat oorblywende kruie tot niet gaan nie; maak ’n geurige kruiesout en sprinkel dit as geurmiddel oor braaivleis of selfs oondgeroosterde hoender.

Foto: Jacques Stander

KRUIETAMATIESLAAI MET VERSUIKERDE PAMPOENPITTE

Die versuikerde pampoenpitte maak hierdie eenvoudige slaai ekstra deftig.

Foto: Jacques Stander



TIEMIE-EN-MAKADAMIABROSBROOD

Kruie kan selfs in soetgebak gebruik word. Beproef dit in hierdie koekies vir ’n interessante geurprofiel.

Foto: Jacques Stander


KOLJANDER-EN-ROOIBOS-GRAANSLAAI

Rooibos en koljanderblare is ’n wenkombinasie, al is dit ietwat ongewoon. Gebruik hierdie twee geure so saam in ’n slaai.

Foto: Jacques Stander