1. PIZZA

Dié pizza met ’n gevulde kors is ’n wonderlike manier om kinders blomkool te laat eet.

Foto: Jacques Stander

2. HOENDERHAPPIES (chicken nuggets)

Met dié hoenderhappies kry jou kind sy vyf porsies groente en vrugte per dag in.

Foto: Jacques Stander

3. MACARONI-EN-KAAS

Dié gereg, wat wortels, botterskorsie en blomkool insluit, lewer ’n groot hoeveelheid en sal lekker werk om op ’n verjaardagpartytjie ’n klomp kinders kos te gee. 

Foto: Jacques Stander

4. WORSROLLE

Pak dié worsrolle in jou kinders se skoolkosblik. 

Foto: Jacques Stander

5. BURGER

Watter kind hou nie van ’n burger nie? Maar hulle hoef nie te weet hulle eet terselfdertyd broccoli nie. 

Foto: Jacques Stander