1. MAKLIKE BUNNY CHOW MET GROENTE

Rogbrood is hier as ’n mandjie vir ’n groentekerrie gebruik.

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

2. OONDGEBAKTE HOENDERVLERKIES

Die vlerkies word in laevetmayonnaise gedoop, in mieliemeel gerol en in die oond gebak. 

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

3. GESONDE GATSBY

Die steak se vet is afgesny en die vleis is in ’n geurige, nieolierige sous gesmoor. Binne die volkoringrolletjies is oondgebakte patattjips, nie diepgebraaide tjips nie, met hope slaai­bestanddele vir ekstra varsheid.

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

4. OONDGEBAKTE VIS EN TJIPS

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

5. DUBBELE HAMBURGER

Daar is hope groente in die patties versteek. 

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

6. TIKKAHOENDER-TORTILLA MET SAMBALS

Die hoender is in sous met ’n jogurtbasis gemarineer en toe in die oond gebak. Die sambals van vars groente is pure heilsaamheid.

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

7. PIZZA MET ’N DUN KORS

Die dun deeg is met klipgemaalde meel gemaak, die tamatie-sous met vars tamaties, en die vulsel bevat hope groente en maer spek. 

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan

8. CHOP SUEY

Dié roerbraaigereg bevat baie groente en maer hoendervleis. 

kitskos,gesond
Foto: Misha Jordaan