1. RANDREKKER-GROENTESTOWE

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

2. SOET-SUUR-VARKSKENKELBREDIE

Ons voeg varkpoot­jies en ’n gepiekelde vark­skenkel – kenmerkend pienk van kleur wanneer dit gaar is – by om hierdie bredie lyf te gee.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

3. GEURIGE SKAAPAFVAL

In hierdie afvalresep gebruik ons net skaappensblokkies, maar jy kan dit gerus met ander afvalsnitte van jou keuse aanvul indien verkies.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

4. TAMATIE-EN-ROOIWYN-STEAKSTOWE

Pleks van om beesstowevleis vir dié gereg te gebruik, maak ons ’n tamatiestowe en rond dit af met gebraaide steakblokkies. Oorskietbraaivleis werk ook uitstekend vir hierdie bredie.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

5. MAROKKAANSE HOENDERBREDIE MET KWEPERS

Die heilsame geure van Marokko maak hierdie bredie ’n ware wenner.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

6. SPEK-EN-PATAT­STOWE SAAM MET KLUITJIES

Vir hierdie smaaklike en vullende stowe gebruik ons ’n kombi­nasie van bruin- en rooilensies en sit dit voor saam met pi­kante brandrissie­kluitjies.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

7. MOEMBAI-AARTAPPELBREDIE

Aartappels is dikwels net ’n bysaak wat bredies betref, maar in dié stowe maak ons dit die hoofbestanddeel. Ons sit die kerrie voor op geroosterde kopkool pleks van rys.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

8. MEXIKAANSE MAALVLEISBREDIE MET GROWWE POLENTA
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan