Verhit die oond tot 180 °C. 

  • Plaas al die bestanddele behalwe die vleis in 'n groot pot. Kook 10 min. om 'n aftreksel te maak. 
  • Sny alle ekstra vet van die eend af en pak die vleis in 'n diep oondpan met die borskant na bo. 
  • Bedek met die aftreksel. Maak die oondpan toe met foelie. Bak 3½ uur (eend) of 1½-2 uur (hoender) tot die vleis goudbruin en gaar is.
  • Skep die vleis uit. Sny in porsies en sit voor saam met van die pansappe.
  • Geur goed met sout en peper.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.