1. Stampmieliepoffertjies met rissie-Tzatziki

Dié resep is ideaal vir oorskietstampmielies. Dit kan gevries en later gebruik word.

Foto: Jacques Stander


2. Stampmielieslaaibakkies

Stampmielies hoef nie net warm geëet te word nie. Sit dit voor soos dié met avokado en komkommer vir ’n heerlike somerslaai.

Foto: Jacques Stander

3. Rowerige gebakte stampmielies met bottergebraaide varktjops

Foto: Jacques Stander


4. Stampmielie-chilli con carne

Vir ’n vegetariese maaltyd kan die maalvleis met gaar lensies vervang word.

Foto: Jacques Stander


5. Sakpas Paella

Ons vervang die rys met stampmielies en gebruik goedkoop maar geurige seekos wat dié gereg ekstra lekker maak.

Foto: Jacques Stander