Die lede van die Vrouelandbouvereniging (VLV) van Kaapland is bobaasbakkers en ryg die pryse in by skoue en bakkompetisies.

Jy kan nou self jou blikke met hul kampioenkoekies vol maak, want die resepte verskyn saam met ander huiskostreffers in hul boek Die VLV-kookboek: Resepte van Toe & Nou. 

Die boek herdenk die 90ste bestaansjaar van dié bekende vereniging wat so deel is van ons erfenis soos melktert, pampoenkoekies en ander boerekos.

Die “Toe”-afdeling is vol onthouresepte wat jou aan jou ouma herinner, en die “Nou” verwys na maklike hedendaagse geregte. Elke resep is ’n beproefde staatmaker uit die kombuis van 'n VLV-lid.

1. Grondboontjiebotterkoekies

Grondboontjiebotterkoekies. Foto: Verskaf
Grondboontjiebotterkoekies. Foto: Verskaf

2. Kersie-en-amandelkoekies

Kersie-en-amandelkoekies. Foto: Verskaf
Kersie-en-amandelkoekies. Foto: Verskaf

3. Karamel-en-sjokoladebrosbrood

Karamel-en-sjokoladebrosbrood. Foto: Verskaf
Karamel-en-sjokoladebrosbrood. Foto: Verskaf

4. Marmite-kaashappies

Marmite-kaashappies. Foto: Verskaf
Marmite-kaashappies. Foto: Verskaf

5. Sjokolade-en-neuteskywe

Sjokolade-en-neutskywe. Foto: Verskaf
Sjokolade-en-neutskywe. Foto: Verskaf

Die VLV-Kookboek: Resepte van Toe & Nou deur die V
Die VLV-Kookboek: Resepte van Toe & Nou deur die Vrouelandbouvereniging van Kaapland.
  • Foto’s: Myburgh du Plessis (Human & Rousseau)
  • Beskikbaar teen R269 by takealot.com. Die prys was korrek met publikasie en is onderworpe aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.