Pasop vir wintervet! Hier’s 5 soet resepte met min suiker

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Piesangbrood was nog altyd ’n gunsteling. Ons maak ’n weergawe met heuning pleks van suiker in die beslag en marmer die broodjies met grondboontjiebotter.

Die beslag kan ook gebruik word om muffins te bak indien verkies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees