1. Karamelrolletjies gevul met rum-room

’n Ou gunsteling by teepartytjies. Ons vul ons weergawe met rumgegeurde room. 

resep,karamel
Karamelrolletjies gevul met rum-room. Foto: Jacques Stander

2. Karamelsplinterkoekies

Pleks van net tradisionele sjokoladesplinters gebruik ons ook stukkies karameltoffie vir dié dekadente soetkoekies.

resep,karamel
Karamelsplinterkoekies. Foto: Jacques Stander

3. Gebakte karamel-en-rooibosvla

Geniet hierdie heerlike vla met fyn kaneel oor gesprinkel.

resep,karamel
Gebakte karamel-en-rooibosvla. Foto: Jacques Stander

4. Dulche de leche (Tuisgemaakte Spaanse karamel)

’n Kaneelgegeurde Spaanse karamel wat elke suikertand sal bevredig. Dié karamel is heerlik gesmeer op koekies en koeke, en selfs as ’n vulsel vir terte.

resep,karamel
Dulche de leche (Tuisgemaakte Spaanse karamel). Foto: Jacques Stander

5. Grondboontjie-karameltoffies

Bederf iemand spesiaal met hierdie tuisgemaakte toffies.

resep,karamel,grondboontjie
Grondboontjie-karameltoffies. Foto: Jacques Stander

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.