• Stroop: Giet die kook­water oor die blare, kook 5 min. saam en laat staan tot afgekoel. Dreineer en giet terug in die kastrol. 
  • Voeg die suiker en rooswaterstroop by die malva­water en verhit tot gesmelt. Laat afkoel.
  • Vrugte: Plaas die vrugte in ’n bak, maal die swartpeper oor en giet die malva­stroop bo-oor net voor julle vir ete aansit. Plaas in die yskas.
  • Vir voorsit: Sit voor saam met versoete roomkaas of dubbelroomjogurt.