Appel-en-peer-hawermout-muffins

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Dié muffins het ’n heerlike speserygeur. Lekker vir ontbyt.

Wenk

Vrugte bevat ook fruktose, maar het nie so ’n groot effek op bloedsuiker nie. Dit bevat vesel, wat kos stadiger help opneem en suikervlakke dus langsamer laat styg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees