Bloubessiekaaskoekbolletjies

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Hou ’n roomysbak byderhand.

Skep die maaskaas in ’n groot mengbak. Giet die kondensmelk by en klits met ’n elektriese klitser tot glad.

Voeg die suurlemoensap en -skil en vanieljegeursel by en klits tot goed gemeng. (Die mengsel sal ’n bietjie verdik.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees