• Meng die jellie en die melk tot die jellie daarin opgelos het. 
  • Roer die room by.
  • Giet in klein koppies en verkoel tot gestol. Rond af met frambose.