• Sny die vrugte in kwarte, haal die pitte uit en sny in baie dun skyfies.
  • Sit die vrugte en water saam in ’n groot kastrol en bring tot kookpunt. Wanneer die vrugte se skil sag is, voeg die suiker by en roer aanhoudend tot die suiker opgelos is.
  • Laat die marmelade sowat 30 min. prut. Roer af en toe.
  • Sit ’n klein bietjie water in ’n bakkie en skep ’n teelepel van die marmelade daarin. As die marmelade jellierig raak, haal van die hitte af; indien nie, kook nog 10-15 min.
  • Bottel die warm konfyt in gesteriliseerde flesse.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.