Bespuit 'n groot reghoekige tertbak goed met kossproei.

  • Kors: Meng die beskuitjies en botter goed en druk in die bodem van die tertbak.
  • Kaaskoek: Klits die roomkaas goed met 'n elektriese klitser tot glad. Voeg die suur­lemoensap, strooisuiker en vanielje by en klits tot goed gemeng.
  • Mikrogolf die gelatien 10 sek. tot gesmelt en klits dan vinnig by die kaaskoekmengsel in. Giet die mengsel bo-op die kors en maak glad bo-op.
  • Bolaag: Mikrogolf die gelatien 10 sek. tot gesmelt en meng vinnig by die pulp in. Giet die pulp oor die kaaskoek, bedek en verkoel 2-3 uur of oornag tot gestol.
  • Sny in stafies en sit voor. 
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.