Grenadellalollies

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Hou 6 ballonne, 6 sosatie- of roomysstokkies, kombuistou en ’n muffinpan byderhand.

Verhit die suiker, suur­lemoensap en water in ’n klein kastrol. Roer aanhoudend tot die suiker opgelos is.

Roer die grenadella deur en laat prut 5 min. Verwyder van die hitte en laat heeltemal afkoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees