• Breek bolletjies van die koekiedeeg af, pak op 'n bord en vries 1 uur. Haal die roomys solank uit die vrieskas om effens te versag.
  • Skep die sagte roomys in 'n groot mengbak en voeg die bevrore deegbolletjies by. Meng goed en skep die roomys terug in die roomysbak.
  • Sprinkel die sjokolade oor, sit die deksel van die roomysbak weer op en vries 2 uur of tot hard.
  • Skep bolletjies roomys op die roomyshorinkies en sit voor.
Wenk
Jy kan enige ander klaarbereide koekies krummel en in die roomys gebruik.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.