Koffieroomyskoek

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Bespuit ’n ronde 20 cm-veerklampkoekpan goed met kossproei. Hou bakpapier byderhand.

Berei die koekmengsel volgens die aanwysings op die verpakking. Meng die koffiepoeier en kookwater en klits deur die koekbeslag.

Skep die beslag in die koekpan en bak 35-40 min. of tot gaar. Laat die koek 15 min. in die pan afkoel. Keer dit op ’n draadrakkie uit en laat heeltemal afkoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees