• Roer die botter of margarien, suiker, kakao en melk oor matige hitte tot die suiker opgelos het. Laat kook presies 5 min.
  • Roer dan die oorblywende bestanddele by.
  • Drup lepelsvol van die mengsel op gesmeerde bakplate of skinkborde wat met bakpapier bedek is voor die mengsel afkoel en te styf word. Laat goed afkoel.