• Poffers: Meng die pampoen, eiers en sout.
  • Meng die bruismeel en die bakpoeier en roer dit goed deur die pampoen.
  • Skep lepels vol in die warm olie en braai tot mooi bruin. Dreineer op kombuispapier.
  • Stroop Kook die suiker, water, melk, botter en sout saam tot die suiker opgelos het.
  • Maak die mielieblom met ’n bietjie water aan en roer dit by die suikermengsel in. Laat kook tot die sous verdik.
  • Giet die warm sous oor die poffertjies.