• Breek stukke sponsvingers en plaas dit onder in die glase. 
  • Plaas die jellie in 'n groot bak en voeg 'n halwe koppie elk kookwater en koue water by. Roer tot die jellie opgelos het. 
  • Klits die jogurt en kondensmelk daarby in.
  • Dreineer die ringe, kap dit in 'n voedselverwerker fyn en vou dit by die jogurtmengsel in.
  • Verdeel die jogurtmengsel tussen die glase en verkoel 2 uur. Breek nog 'n paar sponsvingers bo-op en verkoel nog 4 uur. 
  • Bolaag: Garneer met pynappelskywe, indien gebruik, en sit onmiddellik voor. 
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.