• Plaas die sjokolade en room saam in ’n mikrogolfvaste glasbak en mikrogolf vir 30 sek., roer en mikrogolf nog 30 sek.
  • Roer tot die sjo­kolade gesmelt is – as die sjokolade nog nie heeltemal gesmelt is nie, verhit nog 30 sek.
  • Roer die gekapte sjo­kolade deur die mengsel en laat minstens 2 uur in die yskas of tot gestol.
  • Skep lepels vol van die mengsel en rol liggies in klein balletjies.
  • Rol in die sjokoladepoeier en verkoel tot nodig.

Wenk

Maak die truffels ekstra spesiaal deur ’n glanskersie in die middel van elkeen te sit wanneer jy dit rol.