• Klits die botter en suiker saam tot lig en romerig.
  • Voeg die suurlemoensap en eier by en meng goed.
  • Voeg die res van die bestanddele by. Meng goed.
  • Bespuit ’n 13 x 22 cm-­broodpan goed met kossproei. Skep die beslag in die pan en mikrogolf 13 min. Laat staan 8 min. voor jy dit uitkeer.
  • Sous: Bring die room tot kookpunt, giet oor die gekapte sjokolade en roer tot glad. Giet die sous oor die piesangbrood en sit voor.