• Meng die meel, suiker, bakpoeier, koeksoda, speserye, sout, sjoko- ladesplinters en wortel in ’n groot mengbak.
  • Klits die oorblywende bestanddele vir die koek saam. Voeg by die droë mengsel en roer tot ’n gladde beslag vorm. Keer uit in ’n mikrogolfvaste ringpan van 22 cm wat met kossproei bespuit is. Mikrogolf 10 min.
  • Laat afkoel tot koud en keer uit die pan.
  • Versiersel: Mikrogolf die room en botter 5 min. of tot die room begin kook. Giet oor die gekapte sjokolade en roer tot glad. Plaas die koek op ’n opdienbord. Keer die versiersel met een beweging oor die koek uit en laat staan tot gestol.