1. Appelringkoek met appelpuree

Hierdie geurige appel­puree is heerlik saam met die liggies gekruide appelkoek.

Appelringkoek met appelpuree. Foto: Jacques Stande
Appelringkoek met appelpuree. Foto: Jacques Stander

2. Tropiese koek

Dié koek wemel van geure wat jou aan ’n luilekker eilandvakansie herinner.

Tropiese koek. Foto: Jacques Stander
Tropiese koek. Foto: Jacques Stander

3. Sjokolade-malvalekkerkoek

Die meringue word oor kookwater geklits, wat dit ’n heerlike malvalekkertekstuur gee. Die droë­vrugte en sade werk goed, maar jy kan ook neute gebruik.

Sjokolade-malvalekkerkoek. Foto: Jacques Stander
Sjokolade-malvalekkerkoek. Foto: Jacques Stander

4. Beet-en-kaaskoek met pynappelbolaag

Twee van my groot lekkertes in een – die beetkoek is byna soos ’n wortelkoek met gebakte kaaskoek bo-op. Die pynappelbolaag is onverbeterlik daarby.

Beet-en-kaaskoek met pynappelbolaag. Foto: Jacques
Beet-en-kaaskoek met pynappelbolaag. Foto: Jacques Stander

5. Dadel-sjokoladekoek

Die tekstuur van die koek herinner aan dié van ’n brownie: kluitjierig-klam. Buiten die egte donkersjokolade en dadels bevat dit geen suiker nie.

Dadel-sjokoladekoek. Foto: Jacques Stander
Dadel-sjokoladekoek. Foto: Jacques Stander

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.