• Plaas die malvalekkers, botter, sjokolade en water in 'n kastrol en plaas oor matige hitte. Roer af en toe tot die bestand­dele gesmelt het. 
  • Verwyder van die hitte sodra dit gesmelt is en laat afkoel.
  • Klits intussen die room en vanieljegeursel tot dik. 
  • Vou die room versigtig in die afgekoelde malvalekker-en-sjokolademengsel in. 
  • Verdeel die sjokolademousse in mooi glasies of klein bakkies en verkoel in die yskas tot benodig. Sprinkel die malvalekkers oor en geniet.
  • Resep deur Martjie Malan 
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.