• Sny die waatlemoen in 2-3 cm-ringe en sit eenkant.
  • Sous: Meng die roomkaas en versiersuiker en sit eenkant in die yskas. 
  • Bolaag: Smeer van die roomkaasmengsel op die waatlemoenringe, bedek met die bessies, sny in wîe, bestrooi met kruisementblare en sit voor.