Ysige sjokoladeneutstafies

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Voer ’n 20 x 20 cm- vierkantige koekpan uit met kleefplastiek of bakpapier.

Meng die beskuitjies en botter goed en druk in die bodem van die bereide pan. Vries 15 min.

Meng die jogurt en heuning en versprei oor die kors. Vries 1 uur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees