1. Ontbytburgers

Hierdie lekker burgers kan tot 2 weke hou as jy dit vries.

Ontbytburgers. Foto: Misha Jordaan
Ontbytburgers. Foto: Misha Jordaan

2. Oornag-hawermout

Maak dié hawermout in 'n japtrap en hou dit tot drie dae in die yskas.

Oornag-hawermout. Foto: Misha Jordaan
Oornag-hawermout. Foto: Misha Jordaan

3. Boerewors-en-eierrolletjies

Amper soos 'n boereworsrol, maar dié een is net vir ontbyt. Gebruik ook oorskietboerewors van die vorige dag se braai vir die rolletjies. Hou tot 2 dae in die yskas.

Boerewors-en-eierrolletjies. Foto: Misha Jordaan
Boerewors-en-eierrolletjies. Foto: Misha Jordaan

4. Suikervrye ontbytwafels

Ons versoet die wafels met gerasperde patat pleks van suiker – die kinders sal dit nie eens agterkom nie.

Suikervrye ontbytwafels. Foto: Misha Jordaan
Suikervrye ontbytwafels. Foto: Misha Jordaan

5. Tuisgemaakte ontbytgraan

Die meeste van die ontbytgraankos in supermarkte is propvol versteekte suiker. Maak liewer dié tuisgemaakte graankos en sit dit voor saam met jogurt of melk.

Tuisgemaakte ontbytgraan. Foto: Misha Jordaan
Tuisgemaakte ontbytgraan. Foto: Misha Jordaan
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.