Ontbytskons met amasi

Amasi gee dié skons ’n veerligte tekstuur. Rond dit af met avokado, bros spek en ’n geposjeerde eier vir ’n spogontbyt.

amasi,skons,lekker,ontbyt,lekker
Foto: Jacques Stander

Gebakte boontjies met chakalaka en boerewors

Geur doodgewone gebakte boontjies met chakalaka en brandrissie vir ekstra skop.

boerewors,gebakte boontjies,ontbyt
Foto: Jacques Stander

Atjar-en-feta-omelet

Ons voeg ’n knippie bakpoeier by die eier vir ’n ligter tekstuur.

omelet,ontbyt,lekker,spek
Foto: Jacques Stander

Spekmieliepap met heuning

Mieliepap is ’n stapelvoedsel in vele huishoudings. Ons verryk dié heilsame gereg met brosgebraaide stukkies spek en heuning.

mieliepap,spek,eiers
Foto: Jacques Stander

Biltongeiers met spanspek en roket

Vir ’n vars ontbyt maak ons ’n vinnige spanspekslaai saam met gekookte eiers en biltong.

biltong,eiers,spek,roket,ontbyt
Foto: Jacques Stander