Kors

Meng alles.

Eiers

Klits die eiers en melk saam. Rol elke gekookte eier in die meel, doop in die eiermengsel en rol in die krummelmengsel. Doop weer in die eiermengsel en rol weer in die krummels. Pak op ’n bord en verkoel minstens 30 min.

Verhit genoeg olie in ’n kastrol vir diepbraai. Braai die eiers in sarsies tot goudbruin en bros. Dreineer op kombuis­papier en sit voor.