• Meng die hawermoutpap, meel, bakpoeier en sout. Voeg die eier by en meng goed.
  • Verhit ’n bietjie olie in ’n pan. Skep lepels vol van die mengsel in die pan (druk dit plat vir plaatkoekies) en braai alkant tot bruin en gaar van binne. Stuif met kaneel­suiker as jy poffertjies maak. 
Vinnige aarbeimelkskommel

Verwerk 1 piesang en 10 aarbeie in ’n voedselverwerker tot fyngekap.

Voeg 250 ml (1 k) melk en 3 ysblokkies by en verwerk nog tot goed gemeng.

Giet die melkskommel in ’n bottel met ’n stewige prop.

Pak ook:      

kersietamaties