Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit die holtes van ’n muffinpan goed met kossproei.

Eierkoppies

Meng alles goed en skep in die muffinpanholtes.

Eiervla

Klits alles saam en giet oor die murgpampoentjiemengsel in die muffinpan. Bak 15-20 min. of tot gestol.