• Meng die meel, bak­poeier, suiker en sout in 'n groot mengbak.
  • Klits die eiers, melk en sonneblomolie in die ­ander mengbak.
  • Gebruik die klitser en meng die vloeistof bietjies-bietjies by die meelmengsel in om 'n gladde beslag te vorm. Laat 'n halfuur staan.
  • Bak die plaatkoekies in 'n warm pan; draai dit om wanneer borreltjies bo-op begin bars.
  • Sit voor saam met heuning, bessies en jogurt. 
  • Resep deur Martjie Malan
Kom neem deel aan die gesprek

 Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.